Gemeenteleraar:

Ds Peet Grobbelaar

Mob +61(0)415 680 930

Adres:

Secret Harbour Community Centre
Oasis Drive
Secret Harbour
Sien groot kaart

Sondag:

Eredienste elke Sondag om 09h00
Junior kinderkerk tydens die erediens (3-8 jaar oud)
Senior kinderkerk en geloofsonderrig (9-12 jaar oud) in Engels tydens die erediens gedurende skoolkwartale
Youth Church vir jaar 7-11's tydens die erediens, in Engels.  Jeugvriendelik ingerig, met goeie lering en musiek.  Vind plaas gedurende skoolkwartaal.
In die week:
Omgeegroepe op verskillende tye en plekke
Belydenisklas (Jaar 10-11)
Vrouebyeekomste
Elke tweede Vrydag byeenkoms vir hoĆ«rskool kinders by Secret Harbour Community Centre.